top of page

Ons is baie opgewonde om die nuwe kinderboekreeks van sewe boekies bekend te stel.

Wollie se Stories is gebaseer op gelykenisse en verhale uit die Bybel waar skape as simbole gebruik word om ons verhouding met Jesus, ons Goeie Herder, uit te beeld. Die stories word vertel deur Wollie wat self ʼn skaapkarakter is en wat kinders meer leer oor Jesus wat ons Goeie Herder is. Hierdie tweede storie vorm deel van sewe stories wat die leser Bybelse waarhede leer deur stelselmatig die karakter van God en sy liefde vir ons te leer en dat Hy deur die eeue heen ʼn pad met die mens gestap het en dit nog steeds doen. Kom luister saam na Wollie se stories vir kinders van die ouderdom 3 tot 9.

In Die fluit, die staf en die stok vertel Wollie die storie waar Soekie leer hoe klink Gawe Herder se spesiale fluit, en dat sy mooi na sy fluit moet luister, anders kan sy dalk in die moeilikheid kom! Sy leer ook hoe Gawe Herder sy kudde beskerm en lei met sy stok en sy staf...

Die fluit, die staf en die stok

Rating is 5.0 out of five stars based on 1 review
R90,00Price
Quantity
  • Format and No. of pages

    Full-colour, paperback, A5 portrait, 16 pages

  • Author

    Rachel-Mari Ackermann

  • ISBN (Printed book)

    978-1-0370-9128-5

  • Genre

    Children's Christian fiction

Reviews

Rated 5 out of 5 stars.
Based on 1 review
1 review
  • Susan Jan 11
    Rated 5 out of 5 stars.
    Hierdie pragtige storie, asook die eerste Wollie-storie is vir alle ouderdomme! Ek glo dit is eerder 'n voorlees-boek as 'n selflees-boek. Die illustrasies is pragtig! Ek sien uit na boek 3!
    Was this helpful?
    Audience of One Media
    Jan 12

    Baie dankie vir die aanbeveling. Ons sien ook uit na die derde boekie in die reeks.

  • Audience of One Media Logo

    © 2025 by Audience of One Media

    Address: 17 Swarthout St, Vredekloof, Brackenfell, WC, South Africa

    Contact: +27 83 290 8863

    Proudly created with Wix.com 

    Most stock images from Pixabay & Freepik

    bottom of page