top of page

Pierre Fourie deel sy lewensverhaal in hierdie uiters bindende outobiografie. Eerlik en sonder om enige doekies om te draai vertel hy van al die hartseer, maar ook die vreugde wat hy deur die jare ervaar het. Ons leer hom ken as seuntjie en stap saam met hom deur talle gebeurtenisse, lief en leed tot vandag, waar hy saam met sy vrou, Nicoline, in oorwinning staan. Elke lewensgebeurtenis wat hy met lesers deel word afgesluit met waardevolle lewenslesse en raad vir oorwinning oor uitdagings in jou eie lewe. 

Diepe Waters - 'n Outobiografie

Rating is 5.0 out of five stars based on 1 review
R200,00Price
Quantity
  • Format and No. of pages

    Paperback (soft-touch laminate), 167 pages.

  • ISBN (Printed book)

    978-0-620-89354-1

  • Author

    Pierre Fourie

Reviews

Rated 5 out of 5 stars.
Based on 1 review
1 review
  • Antoinette KloppersDec 18, 2025
    Rated 5 out of 5 stars.
    Om deur dit te gaan en dan te kan getuig oor die grootheid van God, is n groot wonderwerk. Ek het die boek en die rou eerlikheid waardeer. So 'n moet vir elkeen om te sien hoe God werk.
    Was this helpful?
    Audience of One Media
    Dec 18, 2025

    Absoluut! Hierdie boek is werklik inspirerend - eerlik en bemoedigend. Baie dankie vir die terugvoer.

  • Audience of One Media Logo

    © 2025 by Audience of One Media

    Address: 17 Swarthout St, Vredekloof, Brackenfell, WC, South Africa

    Contact: +27 83 290 8863

    Proudly created with Wix.com 

    Most stock images from Pixabay & Freepik

    bottom of page