Hierdie oulike Afrikaanse kinderboek is ideaal vir die komende Paasfees.
Fanie die skaap bly in die Wilde Woeste Woud waar hy vuil is en maklik kan verdwaal. Dit is ál wat hy ken, maar ʼn nuwe wêreld gaan vir hom oop die dag toe hy vir Vlolina die vlinder ontmoet…
ʼn Afrikaanse kinderboek wat deur die verhaal van Fanie die Skaap dít wat Jesus Christus vir ons kom doen het, op ʼn eenvoudige manier aan kinders verduidelik.Welmarié Janse van Vuuren is 'n kunstenaar, skrywer en storieliefhebber van Stellenbosch. Sy is getroud met Lukas en hulle het twee kinders, Janke en Mia.
Fanie die skaap vind sy pad
R220,00Price
Format and No. of pages
Full-colour paperback, 28 pages
Author
Welmarié Janse van Vuuren
ISBN (Printed book)
978-0-6397-7584-5
Genre
Christian Kids Fiction