top of page

Hakskoen, Platskoen, Kaalvoet is 'n opwindende (en 'n bietjie romantiese) outobiografie, deurdrenk met gedigte, wat oor tien jaar van Marina se lewensreis strek. Ons volg haar vanaf die tyd wat sy nooit sonder grimering en hoëhakskoene gevang sou word nie, tot waar sy gemaklik geraak het met haar sandale en nou baie lief is om bloot haarself en kaalvoet te wees waar sy as sendeling in Thailand dien. 'n Inspirasie vir alle vroue wat dink dat hulle perfek moet wees in die oë van die wêreld, maar daarna streef om net gemaklik en geliefd te wees vir wie hulle is as hulle nie hul daaglikse maskers dra nie. Hierdie boek is in beide Afrikaans en Engels beskikbaar.

Hakskoen, Platskoen, Kaalvoet

R200,00 Regular Price
R180,00Sale Price
  • Format and No. of pages

    Paperback (soft-touch lamination), 230 pages.

  • ISBN (Printed book)

    978-0-6399836-2-2

  • Author

    Marina Olivier

Audience of one logos_ssmall.png
bottom of page