top of page

In iemand anders se skoene – Twee stories oor medelye

In Julle het dit aan My ook gedoen, maak die twee boeties, Hennie en Len, by die skool kennis met Simon, wat ʼn diabeet is. Omdat hulle weet dat ʼn mens ʼn gawe maatjie moet wéés as jy ʼn gawe maatjie wil hê, besluit hulle om vir ʼn hele week lank alle lekkernye uit te sny sodat hulle kan voel hoe dit voel om in ʼn diabeet se skoene te staan. Sonder dat hulle dit weet, word húlle die dubbele antwoord op Simon se gebede.

In Die warmhartige Samaritaan is Hennie die ooggetuie wanneer ʼn tannie in die straat val en haar inkopies die pad vol rol sonder dat iemand haar help. Wanneer Pappa vir hulle die storie van die barmhartige Samaritaan lees, besef Hennie dat hy hom net soos die priester en die Leviet gedra het. Hy leer só wat dit eintlik beteken om jou naaste lief te hê soos jouself en besef wat hý graag sou wou gehad het as hý in die tannie se skoene gestaan het.

In iemand anders se skoene

R150,00Price
Quantity
  • Format and No. of pages

    Paperback, 64 pages

  • Author

    Maryna Knoetze

  • ISBN (Printed book)

    978-1-0370-6456-2

  • Genre

    Afrikaanse Christelike kinderstorie

Audience of one logos_ssmall.png

© 2025 by Audience of One Media

Address: 17 Swarthout St, Vredekloof, Brackenfell, WC, South Africa

Contact: +27 83 290 8863

Proudly created with Wix.com 

Most stock images from Pixabay & Freepik

bottom of page