top of page

Ouerskap is een van die mooiste gawes wat God aan ons gee, maar dit is ook een van die grootste verantwoordelikhede.

Met Hoop Lei Ons is gebore uit die begeerte om ander ouers te bemoedig om hul kinders met liefde, genade en hoop groot te maak. Nie vanuit perfeksie nie, maar vanuit geloof. Nie vanuit vrees nie, maar vanuit vertroue in God.


Met eerlike gedagtes, Bybelse waarheid en praktiese bemoediging herinner hierdie boek ons daaraan dat ons nie al die antwoorde hoef te hê nie, omdat God getrou is om ons deur elke seisoen van ouerskap te lei.


Wanneer ons nie al die antwoorde het nie, kan ons steeds met vertroue vorentoe stap.


Want waar die Herder lei, volg hoop altyd.

Met Hoop Lei Ons

No reviews
R 160,00Price
Quantity
Expected to ship mid August 2026
  • ISBN (Printed book)

    978-1-0483-1643-8

  • Format and No. of pages

    Paperback wiro-bound journal, 72 pages.

  • Genre

    Christian, non-fiction, personal development, parenthood

  • Author

    Chantell van Zyl

No Reviews YetShare your thoughts. Be the first to leave a review.

© 2026 by Audience of One Media

Address: 17 Swarthout St, Vredekloof, Brackenfell, WC, South Africa

Contact: +27 83 290 8863

Proudly created with Wix.com 

Most stock images from Pixabay & Freepik

bottom of page